Sign in to confirm you’re not a bot
This helps protect our community. Learn more
Ruan Josh - Vat Die Houe (Official Music Video)
1KLikes
54,145Views
2023Sep 14
Listen to "Vat die houe" here: Music and lyrics: Pierre Rossouw / Ruan du Plessis / J Records Publishing Director, editor and studio: Donovan Ekron @ VanEkronFilms Producer: Ruan Josh Music Marketing: The Marketing Zoo and CO Productions Ruan Josh Exclusive Manager and Agent: Corné Oosthuizen ‪@COProductions‬ Lyrics: Kan jou die wêreld nie belowe nie En ek belowe nie die wêreld nie Ek kan vir ewig nie verseker nie Want ek's verseker nie vir ewig nie As ek verkeerd is kan jy my regstel Want ek's reg om verkeerd te wees En soos die goedheid in die sleg Voel dit soms sleg om goed te wees Beloftes maak is nie vir my nie Maar ek sal nie ophou vir jou baklei nie En wanneer hierdie hande net nie meer al die houe Sal kan keer moenie dink ek sal nie weer probeer En wanneer hierdie skouers net nie meer al die wig dra Moet jy weet ek sal aanhou en weer probeer Vat die houe Die lewe spel nie soseer jou pad uit nie En jou seerpad is nie die einde nie Almal se woorde slaan nie huistoe nie En jou huis is nie hulle woorde nie Beloftes maak bring my nie nader Ek sal aanhou ek probeer weer harder Al skeur die grond se vastheid onder my voete uit My kruis sal ek opvat en bly dra Al sirkel die aasvoëls en die wolwe bly probeer My oë sal op bly kyk...

Follow along using the transcript.

Ruan Josh

21.2K subscribers